ROMEINE 5:7
ROMEINE 5:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want nouliks sal iemand vir 'n regverdige sterwe — vir 'n goeie mens sal iemand miskien nog die moed hê om te sterwe
Deel
Lees ROMEINE 5ROMEINE 5:7 Bybel vir almal (ABA)
Niemand sal lus wees om te sterf om 'n ander mens te red nie, ook nie as daardie ander mens reg lewe nie. Ja, miskien sal daar iemand wees wat dapper is en lus is om te sterf om 'n goeie mens te red.
Deel
Lees ROMEINE 5ROMEINE 5:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Mens gee tog nie sommer jou lewe prys nie, selfs nie vir 'n regverdige nie. Ja tog, vir 'n goeie mens sal iemand miskien nog die moed hê om te sterwe.
Deel
Lees ROMEINE 5