ROMEINE 5:6
ROMEINE 5:6 Bybel vir almal (ABA)
Christus het gesterf toe ons nog swak was. Ja, Hy het op die regte tyd gesterf om die sondaars te red.
Deel
Lees ROMEINE 5ROMEINE 5:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want toe ons nog swak was, het Christus op die regte tyd vir die goddelose gesterwe.
Deel
Lees ROMEINE 5ROMEINE 5:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe ons nog magteloos was, het Christus immers reeds op die bestemde tyd vir goddeloses gesterwe.
Deel
Lees ROMEINE 5ROMEINE 5:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe ons nog magteloos was, het Christus immers op die regte tyd vir goddeloses gesterf.
Deel
Lees ROMEINE 5ROMEINE 5:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want toe ons nog kragteloos was, het Christus op die regte tyd vir die goddelose gesterf.
Deel
Lees ROMEINE 5