ROMEINE 5:3
ROMEINE 5:3 Die Boodskap (DB)
Al kry ons nou baie swaar, vat dit glad nie ons blydskap weg nie. Allesbehalwe. Ons weet mos dat swaarkry ons vorm en slyp om nog meer op God te vertrou.
ROMEINE 5:3 Bybel vir almal (ABA)
Ons is ook trots wanneer ons swaarkry, want ons weet dat wanneer ons swaarkry, dan leer ons om geduldig te wees.
ROMEINE 5:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in die verdrukkinge, omdat ons weet dat die verdrukking lydsaamheid werk
ROMEINE 5:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is egter nie al nie. Ons verheug ons ook in die swaarkry, want ons weet: swaarkry kweek volharding
ROMEINE 5:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar dis nie al nie: Ons beroem ons ook op ons verdrukking, omdat ons weet verdrukking bewerkstellig volharding
ROMEINE 5:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in verdrukkinge, omdat ons weet dat verdrukking lydsaamheid bewerk