ROMEINE 14:8
ROMEINE 14:8 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer ons lewe, dan lewe ons om die Here te dien. En wanneer ons sterf, dan sterf ons om die Here te dien. Ja, wanneer ons lewe, dan behoort ons aan die Here, en wanneer ons sterf, dan behoort ons aan die Here.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want as ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here; of ons dan lewe en of ons sterwe, ons behoort aan die Here.
Deel
Lees ROMEINE 14ROMEINE 14:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
As ons lewe, leef ons tot eer van die Here; en as ons sterwe, sterf ons tot eer van die Here. Of ons dan lewe en of ons sterwe, ons behoort aan die Here.
Deel
Lees ROMEINE 14