ROMEINE 13:10
ROMEINE 13:10 Bybel vir almal (ABA)
As jy lief is vir jou naaste, dan sal jy nooit slegte dinge aan hom doen nie. Daarom, as jy lief is vir jou naaste, dan doen jy alles wat die wette vra.
ROMEINE 13:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die liefde doen die naaste geen kwaad nie; daarom is die liefde die vervulling van die wet.
ROMEINE 13:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die liefde doen die naaste geen kwaad aan nie. Daarom is die liefde die volle uitvoering van die wet.
ROMEINE 13:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die liefde doen die naaste geen kwaad nie, daarom is die liefde die vervulling van die wet.
ROMEINE 13:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die liefde doen sy naaste geen kwaad nie; daarom is liefde die vervulling van die wet.
ROMEINE 13:10 Die Boodskap (DB)
Sulke soort liefde benadeel nooit ander mense nie. Daarom, wanneer jy ander mense van harte liefhet, gehoorsaam jy die ganse wet.