DIE OPENBARING 22:20
DIE OPENBARING 22:20 Bybel vir almal (ABA)
Dit is die Here Jesus wat al hierdie dinge sê. Hy sê ook: “Ja, Ek sal gou kom!” Amen! U moet kom, Here Jesus!
DIE OPENBARING 22:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat dit getuig, sê: Ja, Ek kom gou. Amen, ja kom, Here Jesus!
DIE OPENBARING 22:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy wat dit alles getuig, sê: “Ja, Ek kom gou!” Amen! Kom, Here Jesus!