DIE OPENBARING 2:4
DIE OPENBARING 2:4 Bybel vir almal (ABA)
Maar Ek is kwaad vir jou. In die begin was jy baie lief vir My, maar nou is jy nie meer baie lief vir My nie.
DIE OPENBARING 2:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Ek het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het.
DIE OPENBARING 2:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Ek het dít teen julle: julle het My nie meer so lief soos in die begin nie.