PSALMS 9:12
PSALMS 9:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Besing die HERE wat in Sion regeer; maak sy dade onder die volke bekend.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:12 Die Boodskap (DB)
Julle wat die Here dien, kom sing lofliedere om Hom te eer. Hy woon in Jerusalem. Praat onder al die volke oor dit wat Hy doen.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:12 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet vir die Here sing en Hom prys, die Here wat op Sionsberg woon, julle moet vir die volke vertel wat die Here gedoen het
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Psalmsing tot eer van die HERE wat op Sion woon; verkondig onder die volke sy dade.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sing tot eer van die Here wat op Sion woon, vertel die volke van sy dade!
Deel
Lees PSALMS 9