PSALMS 7:5
PSALMS 7:5 Bybel vir almal (ABA)
hulle sê ek het my vriende verraai en ek het my vyande se goed gevat toe hulle niks verkeerd gedoen het aan my nie.
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
as ek hóm kwaad aangedoen het wat in vrede met my geleef het (ja, ek het hom gered wat my sonder oorsaak vyandig was)
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
as ek 'n vriend van my kwaad aangedoen het, as ek 'n teëstander van my sommer goedsmoeds kaalgestroop het
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
as ek my vriend kwaad aangedoen het, my teenstander sonder rede beroof het
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat die vyand my siel vervolg en dit inneem; ja, laat hy my lewe op die aarde vertrap en my eer in die stof lê. Sela.
Deel
Lees PSALMS 7