PSALMS 7:2
PSALMS 7:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
HERE, my God, by U skuil ek; verlos my van al my vervolgers en red my
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:2 Bybel vir almal (ABA)
My God die Here, ek vra vir Ú om my te beskerm. Mense jaag my en hulle wil my vang, U moet my red en my vrymaak.
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
By U soek ek beskerming, Here my God. Help my, red my van almal wat my vervolg
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
HERE, my God, by U skuil ek; verlos my van almal wat my agtervolg, en red my
Deel
Lees PSALMS 7PSALMS 7:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
sodat hy my siel nie verskeur soos 'n leeu en dit in stukke skeur, terwyl daar niemand is om te red nie.
Deel
Lees PSALMS 7