PSALMS 6:7
PSALMS 6:7 Bybel vir almal (ABA)
Ek is moeg, ek het aangehou kla en sug, ek huil die hele nag, my bed is nat van die trane.
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek is moeg van my gesug; elke nag laat ek my bed swem; ek deurweek my bed met my trane.
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek is uitgeput van verdriet, ek huil die hele nag deur, ek deurweek my bed met trane.
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek is moeg van my gesug, elke nag deurdrenk ek my bed, deurweek ek my slaapbank met trane.
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My oog is verteer vanweë droefheid; dit verouder vanweë al my vyande.
Deel
Lees PSALMS 6