PSALMS 6:6
PSALMS 6:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Iemand wat dood is, kan tog nie u Naam bely nie. Kan iemand in die doderyk U prys?
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:6 Bybel vir almal (ABA)
Want 'n mens wat dood is, kan nie aan U dink nie. Niemand in die doderyk kan U prys nie.
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want in die dood word aan U nie gedink nie; wie sal U loof in die doderyk?
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Waarlik, in die dood kan u gevierde Naam nie aangeroep word nie. Wie kan U in die •doderyk prys?
Deel
Lees PSALMS 6PSALMS 6:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek is moeg van my gekerm; die hele nag maak ek my bed om te swem; Ek water my rusbank met my trane.
Deel
Lees PSALMS 6