PSALMS 5:4
PSALMS 5:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
HERE, in die oggend sal U my stem hoor. Soggens bring ek my versoeke vol verwagting na U toe.
Deel
Lees PSALMS 5PSALMS 5:4 Bybel vir almal (ABA)
Here, wanneer ek in die oggend bid, dan sal U hoor. Ek kom staan voor U in die oggend en ek wag dat U my moet help
Deel
Lees PSALMS 5PSALMS 5:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
In die môre, HERE, sal U my stem hoor; in die môre sal ek dit aan U voorlê en afwag.
Deel
Lees PSALMS 5PSALMS 5:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
U luister na my stem in die môre, Here, in die môre terwyl ek voor U verskyn en op U wag.
Deel
Lees PSALMS 5PSALMS 5:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
HERE, in die oggend hoor U my stem, in die oggend lê ek my saak aan U voor, en wag.
Deel
Lees PSALMS 5