PSALMS 46:7
PSALMS 46:7 Bybel vir almal (ABA)
Volke het geraas, lande is verwoes. Wanneer die Here praat, dan smelt die aarde weg.
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nasies het gebruis, koninkryke het gewankel; Hy het sy stem verhef; die aarde bewe.
Deel
Lees PSALMS 46PSALMS 46:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nasies kan raas en koninkryke wankel, maar as God sy stem laat hoor, smelt die aarde weg.
Deel
Lees PSALMS 46