PSALMS 46:10
PSALMS 46:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
en oorloë beëindig oor die hele aarde. Hy verbreek die boog en vernietig die spies. Die skilde verbrand Hy met vuur.
PSALMS 46:10 Bybel vir almal (ABA)
Hy het oorloë laat ophou op die hele aarde, Hy het pyl en boog gebreek, spiese stukkend geslaan en skilde verbrand.
PSALMS 46:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat die oorloë laat ophou tot by die einde van die aarde, die boog verbreek en die spies stukkend slaan, die strydwaens met vuur verbrand.
PSALMS 46:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
die oorloë oor die hele aarde laat Hy ophou, pyle en boë verbreek Hy, spiese slaan Hy stukkend, oorlogswaens verbrand Hy met vuur.
PSALMS 46:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
wat oorloë laat ophou tot aan die einde van die aarde. Boë breek Hy stukkend en Hy verpletter spiese; waens verbrand Hy in die vuur.
PSALMS 46:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wees stil en weet dat Ek God is: Ek wil hoog wees onder die heidene, verhoog word op die aarde.