PSALMS 4:5
PSALMS 4:5 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie sonde doen wanneer julle kwaad en ontsteld is nie. Wanneer julle gaan slaap en julle dink oor die dinge wat vir julle kwaad gemaak het, dan moet julle nie daaroor praat nie. Sela
Deel
Lees PSALMS 4PSALMS 4:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sidder, en moenie sondig nie; spreek in julle hart op julle bed, en wees stil. Sela.
Deel
Lees PSALMS 4PSALMS 4:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
As jy ontsteld raak, moenie sondig nie; dink in stilte daaroor na as jy gaan lê, en laat dit daarby! Sela
Deel
Lees PSALMS 4PSALMS 4:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sidder, moenie sondig nie; dink na op julle beddens en wees stil. Sela
Deel
Lees PSALMS 4PSALMS 4:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Bring die offers van geregtigheid en stel jou vertroue op die HERE.
Deel
Lees PSALMS 4