PSALMS 34:6
PSALMS 34:6 Bybel vir almal (ABA)
Die mense wat hulleself nie kan help nie, wag dat Hy hulle moet help, hulle weet Hy sal help, en hulle is bly.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
He. Hulle het Hom aangesien en gestraal van vreugde, en hulle aangesig hoef nie rooi van skaamte te word nie.
Deel
Lees PSALMS 34PSALMS 34:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dié wat swaar kry, sien op na Hom en straal van blydskap, hulle word nie teleurgestel in hulle verwagting nie.
Deel
Lees PSALMS 34