PSALMS 31:19
PSALMS 31:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat die bedrieglike lippe swyg, hulle wat uit die hoogte en met minagting onbeskaamd oor die regverdiges praat.
PSALMS 31:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
O, hoe groot is U goedheid wat U weggelê het vir die wat U vrees; wat U bewerk het vir die wat op U vertrou voor die mensekinders!
PSALMS 31:19 Bybel vir almal (ABA)
U moet die mense stilmaak wat leuens vertel, die mense wat hoogmoedig is en spog en wat dink hulle is beter as die mense wat reg doen.
PSALMS 31:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat die valse lippe stom word wat in trotsheid en veragting onbeskaamd spreek teen die regverdige.
PSALMS 31:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Bring die leuenaars tot swye, dié wat vol is van hulleself en in hoogmoed en veragting teen die regverdige praat.