PSALMS 29:2
PSALMS 29:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Gee aan die HERE die eer wat sy Naam toekom; aanbid die HERE in die skoonheid van heiligheid.
Deel
Lees PSALMS 29PSALMS 29:2 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet die Naam van die Here prys, want Hy is Koning. Julle moet voor die Here buig wanneer Hy verskyn, Hy is heilig.
Deel
Lees PSALMS 29PSALMS 29:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gee aan die HERE die eer van sy Naam; aanbid die HERE in heilige sieraad!
Deel
Lees PSALMS 29PSALMS 29:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Prys die Here om die eer van sy Naam! Buig voor die Here by sy heilige verskyning!
Deel
Lees PSALMS 29PSALMS 29:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gee eer aan die HERE vir die heerlikheid van sy Naam! Buig in aanbidding voor die HERE in sy glansryke heiligheid.
Deel
Lees PSALMS 29