PSALMS 2:5
PSALMS 2:5 Bybel vir almal (ABA)
En dan word Hy kwaad, Hy praat en Hy laat hulle skrik.
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dan sal Hy hulle aanspreek in sy toorn, en in sy grimmigheid sal Hy hulle verskrik
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy spreek hulle aan in sy toorn, in sy gramskap jaag Hy hulle op loop
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dan spreek Hy hulle in sy toorn aan, met sy woede verskrik Hy hulle
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dan sal Hy met hulle spreek in sy toorn en hulle in sy groot misnoeë kwel.
Deel
Lees PSALMS 2