PSALMS 2:2
PSALMS 2:2 Bybel vir almal (ABA)
Die konings van die aarde, die mense wat regeer, het bymekaargekom en planne gemaak teen die Here en teen sy gesalfde.
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die konings van die aarde staan gereed, en die vorste hou saam raad teen die HERE en teen sy Gesalfde en sê
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die konings van die aarde is in opstand, die leiers span saam teen die Here en teen sy gesalfde en sê
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die konings van die aarde neem stelling in en die heersers span saam teen die HERE en sy gesalfde
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die konings van die aarde het hulle reggemaak, en die owerstes hou saam raad teen die HERE en teen sy gesalfde en sê
Deel
Lees PSALMS 2