PSALMS 2:10
PSALMS 2:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom, konings, wees verstandig; wees gewaarsku, regters van die aarde.
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:10 Bybel vir almal (ABA)
Daarom, konings, julle almal wat op die aarde regeer, julle moet verstandig wees en leer.
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wees dan nou verstandig, o konings; laat julle waarsku, o regters van die aarde!
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees dan nou verstandig, konings, wees gewaarsku, regeerders van die aarde!
Deel
Lees PSALMS 2PSALMS 2:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wees dan nou wys, o konings, word onderrig, o regters van die aarde.
Deel
Lees PSALMS 2