PSALMS 16:7
PSALMS 16:7 Bybel vir almal (ABA)
Ek prys die Here, Hy sê vir my wat ek moet doen, ook in die nag dink ek aan wat U vir my leer.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek sal die HERE loof wat my raad gegee het; selfs in die nag vermaan my niere my.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal die Here loof wat my tot die regte insig gebring het; selfs in die nag bly ek bewus van wat Hy my leer.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek sal die HERE prys wat my raad gegee het, selfs in die nag wys my hart my tereg.
Deel
Lees PSALMS 16PSALMS 16:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek sal die HERE loof wat my raad gegee het; my niere leer my ook in die nagte.
Deel
Lees PSALMS 16