PSALMS 140:1-2
PSALMS 140:1-2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verlos my, HERE, van die bose man; bewaar my van die geweldenaar; wat onheil in hulle hart voorstel; gedurigdeur word hulle vir oorlog versamel.
Deel
Lees PSALMS 140PSALMS 140:1-2 Bybel vir almal (ABA)
Vir die leier van die koor: Van Dawid. 'n Psalm. Here, U moet my red van slegte mense, U moet my beskerm teen wrede mense.
Deel
Lees PSALMS 140PSALMS 140:1-2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
VIR die musiekleier. 'n Psalm van Dawid. Red my, HERE, van die kwaaddoeners, bewaar my vir die manne van geweld
Deel
Lees PSALMS 140PSALMS 140:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die koorleier. 'n Psalm van Dawid. Red my van mense wat sleg is, Here, beskerm my teen mense wat geweld pleeg
Deel
Lees PSALMS 140