PSALMS 139:15
PSALMS 139:15 Bybel vir almal (ABA)
U het geweet van elke been in my liggaam toe U my gemaak het waar niemand dit gesien het nie, toe U my gemaak het in die liggaam van my ma.
PSALMS 139:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
My gebeente was vir U nie verborge toe ek in die geheim gemaak is nie, kunstig geweef in die dieptes van die aarde.
PSALMS 139:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
geen been van my was vir U verborge toe ek gevorm is waar niemand dit kon sien nie, toe ek aanmekaargeweef is diep in die moederskoot.
PSALMS 139:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My skelet was nie vir U verborge toe ek in die geheim gemaak is nie, toe ek kunstig geweef is in die dieptes van die aarde.
PSALMS 139:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My besittings was nie vir jou verborge toe ek in die geheim gemaak is, en wonderlik bewerk is in die laagste dele van die aarde nie.