PSALMS 120:2
PSALMS 120:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
O HERE, red my siel van die valse lippe, van die bedrieglike tong!
Deel
Lees PSALMS 120PSALMS 120:2 Bybel vir almal (ABA)
Ek het gevra: “Here, U moet my red van mense wat lieg en bedrieg.”
Deel
Lees PSALMS 120PSALMS 120:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Red my uit die mag van leuenaars, Here, uit die mag van bedrieërs.
Deel
Lees PSALMS 120PSALMS 120:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
HERE, bevry my lewe, van lippe wat lieg, van 'n tong wat bedrieg.
Deel
Lees PSALMS 120PSALMS 120:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Red my siel, o HERE, van bedrieglike lippe en van 'n bedrieglike tong.
Deel
Lees PSALMS 120