PSALMS 116:15
PSALMS 116:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kosbaar is in die oë van die HERE die dood van sy gunsgenote.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:15 Bybel vir almal (ABA)
Die lewens van die mense wat in die Here glo, is vir Hom kosbaar.
Deel
Lees PSALMS 116PSALMS 116:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vir die Here is die dood van sy troue dienaars geen geringe saak nie.
Deel
Lees PSALMS 116