PSALMS 107:20
PSALMS 107:20 Bybel vir almal (ABA)
Hy het gepraat en hulle gesond gemaak, Hy het hulle gered voordat hulle gesterf het en in die graf was.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy het sy woord uitgestuur, dat Hy hulle kon gesond maak en hulle uit hul kuile red.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het hulle met 'n enkele woord gesond gemaak, hulle aan die dood laat ontkom.
Deel
Lees PSALMS 107