PSALMS 107:10
PSALMS 107:10 Bybel vir almal (ABA)
Party mense het in die donker gesit, in pikdonker plekke. Hulle was gevangenes, hulle vyande het hulle vasgemaak met yster-boeie. Dit het sleg gegaan met hulle.
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die wat in duisternis en doodskaduwee gesit het, gevang in ellende en ysters
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Party het in die donker gesit, in diep duisternis, hulle was gevangenes, in ellende en in boeie
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle wat in donkerte en digte duisternis gesit het, was gevangenes in ellende en ysterboeie
Deel
Lees PSALMS 107PSALMS 107:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die wat in duisternis en in die skaduwee van die dood sit, gebonde in ellende en yster
Deel
Lees PSALMS 107