SPREUKE 8:31
SPREUKE 8:31 Die Boodskap (DB)
Op ’n dag het die wysheid met Adam se kinders kennis gemaak. Tot vandag toe geniet sy hierdie vrolike verhouding met sy nageslag.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:31 Bybel vir almal (ABA)
Ek het dit geniet tussen die mense wat op sy aarde woon, dit was vir my lekker tussen die mense.
Deel
Lees SPREUKE 8SPREUKE 8:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en het gespeel op sy wêreldrond, en my verlustiginge was met die mensekinders.
Deel
Lees SPREUKE 8