SPREUKE 31:8
SPREUKE 31:8 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer mense nie self kan praat nie, dan moet jy sê wat hulle wil sê, jy moet praat en reg doen aan almal met wie dit sleg gaan.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maak jou mond oop vir die stomme, vir die regsaak van almal wat wegkwyn.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Praat jý vir dié wat self nie hulle sê mag sê nie, kom op vir die reg van dié wat te gronde gaan
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maak jou mond oop vir die stemlose, vir die regsaak van almal wat wegkwyn.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maak jou mond oop vir die stommes in die saak van almal wat tot verderf bestem is.
Deel
Lees SPREUKE 31