SPREUKE 31:7
SPREUKE 31:7 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer hulle drink, dan sal hulle miskien vergeet dat hulle arm is en dan sal hulle nie meer daaraan dink dat hulle swaarkry nie.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat hy drink en sy armoede vergeet en aan sy moeite nie meer dink nie.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
as so 'n mens drink, vergeet hy van sy armoede en dink hy nie meer aan sy moeilikheid nie.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat hy drink en sy armoede vergeet, sy swaarkry nie meer onthou nie.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat hom drink en sy armoede vergeet en nie meer aan sy ellende dink nie.
Deel
Lees SPREUKE 31