SPREUKE 31:5
SPREUKE 31:5 Bybel vir almal (ABA)
Want wanneer hulle drink, dan kan hulle miskien die wette vergeet, en dan doen hulle nie reg aan al die mense wat hulleself nie kan beskerm nie.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
anders drink hy en vergeet die insettinge en verdraai die reg van al die ellendiges.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
As hulle drink, vergeet hulle wat die wet bepaal en laat hulle nie reg geskied aan al die minderbevoorregtes nie.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Anders drink hy, en vergeet wat as voorskrifte neergelê is, en skend hy die regte van al die magteloses.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
sodat hulle nie drink en die wet vergeet en die oordeel van enigeen van die ellendiges verdraai nie.
Deel
Lees SPREUKE 31