SPREUKE 31:4
SPREUKE 31:4 Bybel vir almal (ABA)
Lemuel, konings moenie wyn drink nie, mense wat regeer, moenie dronk word nie.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die konings, o Lémuël, die konings moet nie wyn drink nie, en die vorste moet nie sterk drank begeer nie
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit pas konings nie om te drink nie, Lemuel, dit pas hulle nie, dit pas mense met gesag nie om hulle aan drank oor te gee nie.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit is vir konings nie gepas nie, Lemuel, dit is vir konings nie gepas om wyn te drink nie, vir hooggeplaastes om te wees waar daar sterk drank is nie.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is nie vir konings nie, o Lemuel, dit is nie vir konings om wyn te drink nie; ook nie vir vorste sterk drank nie
Deel
Lees SPREUKE 31