SPREUKE 31:3
SPREUKE 31:3 Bybel vir almal (ABA)
Jy moenie al jou krag, jou lewe, gee vir vroue nie, vroue verwoes konings.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gee jou krag nie aan vroue of jou omgang aan die wat konings uitroei nie.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
moenie jou krag op vrouens vermors nie, moenie jou lewe verspil met hulle nie; hulle bring konings tot 'n val.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
moenie aan vroue jou lewenskrag bestee nie, of jou paaie daarop rig om konings uit te wis nie.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Gee jou krag nie aan vroue nie, of jou weë aan die vernietiging van konings.
Deel
Lees SPREUKE 31