SPREUKE 31:25
SPREUKE 31:25 Bybel vir almal (ABA)
Sy is 'n sterk en 'n netjiese vrou, sy is nie bekommerd oor wat later sal gebeur nie.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ajin. Sterkte en eer is haar kleed, en sy lag oor die dag wat kom.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Alles aan haar spreek van 'n sterk en edel persoonlikheid; sy ken geen kommer oor die toekoms nie.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:25 Die Boodskap (DB)
Sy is geestelik sterk en tree altyd waardig op. Vir die toekoms is sy nie bang nie.
Deel
Lees SPREUKE 31