SPREUKE 31:24
SPREUKE 31:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy maak klere van linne en verkoop dit; gordels lewer sy aan die handelaars.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:24 Bybel vir almal (ABA)
Sy maak klere en sy verkoop dit, sy gee vir die handelaars nekdoeke om te verkoop.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Samek. Sy maak hemde en verkoop dit, en gordels lewer sy aan die handelaars.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy maak klere en verkoop dit, sy lewer gordels aan die handelaars.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sy maak fyn linne en verkoop dit; en gee gordels aan die handelaar oor.
Deel
Lees SPREUKE 31