SPREUKE 31:2
SPREUKE 31:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
My seun, my kind wat ek in die wêreld gebring het, oor wie ek ’n gelofte afgelê het
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:2 Bybel vir almal (ABA)
My kind, my eie kind, ek het 'n gelofte oor jou gemaak.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat, my seun, ja wat, seun van my skoot, ja wat, seun van my geloftes, sal ek sê?
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
My seun, my kind wat ek in die wêreld gebring het, oor wie ek 'n gelofte gedoen het
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Moenie, my seun, ja, moenie, seun van my skoot, ja, moenie, seun van my geloftes
Deel
Lees SPREUKE 31