SPREUKE 31:12
SPREUKE 31:12 Bybel vir almal (ABA)
Sy laat dit goed gaan met hom, nie sleg nie, haar hele lewe lank.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gimel. Sy doen aan hom goed, en nie kwaad nie, al die dae van haar lewe.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy bring vir hom net voordeel, nie nadeel nie, haar hele lewe lank.
Deel
Lees SPREUKE 31SPREUKE 31:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy doen goed aan hom en nie kwaad nie, al die dae van haar lewe.
Deel
Lees SPREUKE 31