SPREUKE 25:9
SPREUKE 25:9 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jy jou naaste wil beskuldig, dan moet jy nie vertel wat iemand anders vir jou gesê het toe julle alleen was nie.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verdedig jou saak teen jou naaste, maar openbaar 'n ander se geheim nie
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
As jy 'n saak teen jou buurman het, moenie sê wat iemand jou vertroulik meegedeel het nie
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Voer jou regstryd teen jou medemens, maar iemand anders se geheim moet jy nie openbaar nie
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Bespreek jou saak met jou naaste self; en ontdek geen geheim vir 'n ander nie
Deel
Lees SPREUKE 25