SPREUKE 25:8
SPREUKE 25:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
moet jy nie te haastig wees om ’n saak teen iemand anders te maak nie. Wat sal jy agterna doen as jou buurman jou belaglik maak?
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:8 Bybel vir almal (ABA)
dan moet jy dit nie dadelik in die hof gaan vertel nie. Wat sal jy doen wanneer jou naaste bewys dat jy verkeerd is?
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gaan nie haastig uit om te twis nie; anders, wat sal jy ten slotte doen as jou naaste jou in die skande steek?
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
moenie te haastig teen jou buurman 'n klag indien nie; wat sal jy agterna doen as hy jou belaglik maak?
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
moet jy nie haastig voor die gereg bring nie; wat sal jy uiteindelik doen as jou medemens jou verneder?
Deel
Lees SPREUKE 25