SPREUKE 25:7
SPREUKE 25:7 Bybel vir almal (ABA)
Want dit is beter as iemand vir jou sê: “Kom op hiernatoe,” beter as dat hy vir jou sê jy moet jou plek vir 'n belangrike persoon gee. Wanneer jy by jou naaste iets gesien het wat verkeerd is
SPREUKE 25:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want dit is beter dat vir jou gesê word: Kom op hierheen! — as dat jy verneder word voor 'n edele wat jou oë gesien het.
SPREUKE 25:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is beter dat hy vir jou sê: “Kom op hiernatoe!” as dat hy jou laat plek maak vir die vername mense. As jy iets gesien het
SPREUKE 25:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want dit is beter dat vir jou gesê word, “Kom op hierheen!” as dat jy verneder word voor 'n vooraanstaande. Wat jou oë gesien het
SPREUKE 25:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want dit is beter dat vir jou gesê word: Kom op hierheen; as dat jy verneder moet word voor die vors wat jou oë gesien het.