SPREUKE 25:5
SPREUKE 25:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Verwyder 'n goddelose voor die koning, dan is sy troon reeds in geregtigheid gevestig.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
As jy die goddeloses by die koning wegvat, kan hy regverdig bly regeer.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:5 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer jy die mense wat verkeerd doen, wegvat van die koning, dan kan die koning regverdig regeer.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
verwyder die goddelose voor die koning weg, dan sal sy troon deur geregtigheid bevestig word.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
As jy die goddeloses by die koning wegvat, kan hy regverdig bly regeer.
Deel
Lees SPREUKE 25