SPREUKE 25:26
SPREUKE 25:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Fontein, 'n put waarvan die water vuil en stink geword het, so is 'n regverdige wat hom tot 'n val laat bring deur 'n goddelose.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:26 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens wat reg gelewe het en dan kies om dieselfde dinge te doen soos 'n persoon wat verkeerd lewe, is soos 'n fontein of 'n put vol vuil water.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Troebel fontein en 'n vuile bron, so is die regverdige wat wankel voor die goddelose.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Modderige fontein, 'n besoedelde bron, so is 'n regverdige wat swig voor 'n goddelose.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Regverdige man wat voor die goddelose neerval, is soos 'n bedorwe fontein en 'n bedorwe fontein.
Deel
Lees SPREUKE 25