SPREUKE 25:22
SPREUKE 25:22 Bybel vir almal (ABA)
Dan sal jy hom skaam laat word omdat hy jou haat, en die Here sal jou beloon.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want jy hoop gloeiende kole op sy hoof, en die HERE sal jou dit vergelde.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here sal jou daarvoor vergoed, en jy sal jou vyand vuurrooi van skaamte laat word.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want jy stapel vurige kole op sy kop, en die HERE sal jou beloon.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want jy moet kole van vuur op sy hoof hoop, en die HERE sal jou vergelde.
Deel
Lees SPREUKE 25