SPREUKE 25:15
SPREUKE 25:15 Die Boodskap (DB)
Met geduld kan jy selfs die belangrikste mense van ’n saak oortuig. Met mooipraat kan jy baie teëstand afbreek.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:15 Bybel vir almal (ABA)
As jy baie geduldig is, dan kan jy met 'n regeerder praat en hom laat besluit om iets te doen, as jy vriendelik praat, dan sal hy miskien begin dink dat hy iets op 'n ander manier moet doen.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Deur lankmoedigheid word 'n vors oorgehaal, en 'n sagte tong verbreek die gebeente.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Met geduld kan iemand in 'n magsposisie tot ander insigte gebring word; met 'n versigtige benadering word weerstand afgebreek.
Deel
Lees SPREUKE 25SPREUKE 25:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Met geduld word 'n •aanvoerder oorreed, en 'n sagte tong breek gebeentes.
Deel
Lees SPREUKE 25