SPREUKE 23:22
SPREUKE 23:22 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet luister na jou ouers, ook wanneer hulle oud is, jy moenie dink hulle is dan nie meer belangrik nie.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Luister na jou vader wat jou verwek het, en verag jou moeder nie as sy oud geword het nie.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees gehoorsaam aan jou vader en moeder, jy is hulle kind; en moet hulle nie verag as hulle oud geword het nie.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Luister na jou vader, hy wat jou verwek het; en moet jou moeder nie minag wanneer sy oud geword het nie.
Deel
Lees SPREUKE 23SPREUKE 23:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Luister na jou vader wat jou verwek het, en verag jou moeder nie as sy oud is nie.
Deel
Lees SPREUKE 23