SPREUKE 20:7
SPREUKE 20:7 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens wat reg lewe, lewe eerlik, en sy kinders wat ná hom kom, is gelukkig.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie in sy regskapenheid wandel as 'n regverdige — gelukkig is sy kinders ná hom.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie reg doen en eerlik lewe, met sy kinders gaan dit goed.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Iemand wat onberispelik leef, 'n regverdige – gelukkig is sy kinders wat ná hom kom!
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die regverdige wandel in sy opregtheid; sy kinders is geseënd ná hom.
Deel
Lees SPREUKE 20SPREUKE 20:7 Die Boodskap (DB)
’n Gelowige is ’n mens op wie jy kan reken. Hy doen wat hy glo. Sy kinders kan bly wees hieroor, want hulle het ’n voorbeeld om na te volg.
Deel
Lees SPREUKE 20