SPREUKE 17:28
SPREUKE 17:28 Bybel vir almal (ABA)
Mense dink iemand het wysheid wanneer hy nie praat nie, hulle dink hy is verstandig wanneer hy stilbly, hulle dink dit ook wanneer hy 'n dwaas is.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Selfs 'n sot sal as hy swyg, vir wys gereken word; as hy sy lippe toehou, vir verstandig.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:28 Afrikaans 1983 (AFR83)
As 'n dwaas nie praat nie, kan selfs hy aangesien word vir 'n wyse, en as hy sy mond toehou, vir 'n verstandige mens.
Deel
Lees SPREUKE 17SPREUKE 17:28 Die Boodskap (DB)
Selfs ’n dwaas tree reg op wanneer hy sy praatlus bedwing. As hy geheime kan hou, is hy slim.
Deel
Lees SPREUKE 17