SPREUKE 15:28
SPREUKE 15:28 Die Boodskap (DB)
’n Gelowige dink mooi voordat hy antwoord. ’n Ongelowige sê sommer die eerste ding wat by hom opkom.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:28 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens wat reg lewe, dink eers goed voordat hy antwoord, maar mense wat verkeerd doen, hou aan om slegte dinge te praat.
Deel
Lees SPREUKE 15SPREUKE 15:28 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die hart van die regverdige dink ná om te antwoord, maar die mond van die goddelose laat slegte dinge uitborrel.
Deel
Lees SPREUKE 15